Home > Alexander > Ek sal moet luister tensy ek net by die bar bly

Ek sal moet luister tensy ek net by die bar bly

October 22nd, 2009

Ons het reeds kaartjies gekoop – ek gaan vir Saracens juig – maar ons het nie besef dat ons na Bok van Blerk sal moet luister nie. Jy onthou toe ek oor die veramerikaansevoetbalisering van rugby geskryf het, maar ek het nooit hierdie situasie voorspel nie. Miskien het ek nie verduidelik dat ek nie van Bok van Blerk en sy liedjies hou nie.

Author: Alexander Categories: Alexander Tags:
  1. October 22nd, 2009 at 21:33 | #1

    Kom tog nou meneer Alexander. Wat’s fout met Bok? Ek kan sien jy praat die taal maar jy verstaan nie. Jy het nie saam met ons groot geword nie. Dit kon HEEL erger gewees het. Imagine ‘n uur van dit

    http://www.youtube.com/watch?v=H1-FYG1we6g

    voor die game!!!!!!!!

  2. October 23rd, 2009 at 08:16 | #2

    Ja jy’s reg, dis beslis een aspek van die taal en kultuur wat ek verstaan nie! Ek sal by die bar staan en suip.

  3. October 23rd, 2009 at 14:29 | #3

    whahahaha
    Ek verstaan dit ewe min. Ek kan ook nie verstaan dat iemand gedink het dis ‘n goeie idee nie. Maar … ek vermoed meer Suid-Afrikaners ken De la Rey se woorde as Nkosi Sikelel’ iAfrika s’n. *Sug*

  4. October 24th, 2009 at 12:44 | #4

    Miskien sal Kurt Darren ook sing! Lekker ha!

  5. October 24th, 2009 at 20:28 | #5

    Ek kan nie glo jy hou nie van hom nie. Ek sal jou waarsku as ek die ja woord gekry het om een van sy songs op my volgende potgooi te sit. Kom aan ou ek en jy sal moet praat. Vrydag??

  6. October 24th, 2009 at 20:52 | #6

    Ek het nou net kaartjies gekoop vir die event

  7. October 25th, 2009 at 10:24 | #7

    Cool sien jou vrydag.

  8. October 25th, 2009 at 11:57 | #8

    Alexander: Ek blameer jou glad nie. Ek sal ook maar net drink en hoop ek word doof van al die drank. Bok van Blerk is nou nie vir my nie. Dat hy kan blêr soos ‘n bok is waar.

  9. October 25th, 2009 at 14:39 | #9

    Ek probeer nie om mense te kritiseer wat van BvB hou nie, dis net nie my styl musiek nie maar ek is buitelander so my gedagtes daaroor sal anders wees.

  10. October 28th, 2009 at 14:08 | #10

    Tsk.

  1. No trackbacks yet.