Edinburg is anders as wat ek onthou

Ons het op die naweek weer na Edinburg toe gegaan om familielede te sien en ek begin nou van Edinburg te hou. Nou weet ek dat jy sal sê hoe mooi die stad is ens, maar onthou asseblief dat ek op ‘n paar keer as jong in Skotland gebly het en soos elke tiener was ek baie verveld. Ons het ‘n mooi verblyf gehad en ons hotel was fantasties, so geod dat ons wil gaan besoek net sodat ons weer in die hotel kan bly. Ons het ook my pa en broer, sy vrou en kinders gesien en het ook ‘n vriend van universiteit ontmoet wat ons nie sedert 1997 gesien het nie.

So blyk dit dat ons in ‘n paar maande terug sal gaan.

Adam Smith, 'n groot invloed op Stringer Bell

Adam Smith, 'n groot invloed op Stringer Bell

'n Verduideliking oor die oorspong van Dr Jekyll en Mnr Hyde

Dean Brodie, die inspirasie vir Dr Jekyll en Mnr Hyde

2 thoughts on “Edinburg is anders as wat ek onthou

  1. christine

    As jy as tiener verveeld was in Edinburgh, sou jy jou letterlik dood verveel het waar ek vandaan kom!
    My gunsteling deel van Edinburgh is Arthur’s Seat.

  2. Alexander Post author

    Ek het nie in Edinburg grootgeword nie maar my pa het op ‘n paar keer in naby Inverness gewerk dus het ons daar gebly en daar was niks om te doen nie. Om Edinburg toe te gaan was die meeste interessante ding om te doen maar die stad is vol Engelse mense wat sê hulle Skots is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam