Comments on: Sutton Hoo

By: christine
Ek dink jy kan ‘hoeka’ gebruik in plaas van ‘n kombinasie van ‘juis’ en ‘toevallig’. As jy iets wat jy reeds gesê het, wil benadruk.

Byvoorbeeld:

- Ek dink Jannie sal vir die Springbokke gekies word. Hy was hoeka saam met die afrigter op skool.

- Jy moet ophou rook. Jy kla hoeka dat jy jou longe uithoes.

Dit mag ‘n ander betekenis ook hê (bv ‘hoeka se dae’ beteken ‘in die verlede’), maar dis hoe die meeste mense dit gebruik.