Metallica!

Gisteraand het ons Metallica by O2 Arena gaan sien. Dit was eintlik die derde keer dat ons hulle by O2 gesien het sedert September en ons het weer staankaartjies gehad. Hulle is nie my gunestelige band nie maar ek het hulle nou nege keer gesien en ek sien hulle ook in Augustus.

Ek het ‘n klompie foto’s afgeneem maar ek weet nie goed hoe om kamera te werk nie. Ek het my Flickr by my blog bygevoeg maar wil hê dit hou regs. Weet iemand hoe om die code te verander?

Swarter as metaal.

Guy in music store: Wow. You’re… amazing, dude.
Garth: Thanks. I like to play. *ting!*
(Wayne’s World, 1992)

James speel Metallica Guitar Hero.

Vuur!

Die hele bende.

Die Klaas Vakie liedjie miskien.

Strandballe val.

Ek rock \m/

3 thoughts on “Metallica!

  1. Christine

    Die eerste foto is baie goed!

    Re Flickr:
    Dalk moet jy net in die HTML (net onder die "Foto's" title) iets add soos "p align=right". Vervang net die " " met < en >.

  2. Alexander

    Dankie, dit lyk ‘n bietjie beter maar ek sal moet vra.

    My styl vir om foto’s af te neem is net kyk en skiet! Ek weet nie genoeg oor kameras om beter te doen nie.

  3. Christine

    Ek kan dit probeer fix as jy vir my die HTML stuur.

    Almal neem so foto’s! ‘n Goeie foto is meestal net ‘n gelukskoot.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam