Miskien is ek nie so dom met rekenaars nie

Ek het myself verbaas! Ek het uitgewerk hoe om veranderings aan die code vir my blog te maak en al wat ek moes doen was om die instruksie te volg. Wie wou so gedink het? Ja dis nie die oplossing vir die resessie nie, maar ek voel nou net ‘n bietjie slimmer!

2 thoughts on “Miskien is ek nie so dom met rekenaars nie

  1. Johan de Vries

    ek se jou nog die heel tyd hoe maklik dit is …….. so wat is volgende om verander te word ?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam