Die nuwe Batmobile
Toe ek vanoggend werk toe het ek die Batmobile (of Vlermuismankar?) buite GMTV gesien so het ‘n foto afgeneem. Ek stel geen belang in motors nie maar die Batmobile (en weermag Humvees) is my tipe kar.
2 Comments to “Die nuwe Batmobile”
RSS feed for comments on this post. TrackBack URI


By Eben van Renen, 16/12/2008 @ 3:46 pm
BAKGAT
By Alexander, 17/12/2008 @ 5:14 pm
Miskien sou dit baie cool gewees was om ons deur Namibië in hierdie kar te gery het – dis klein beslis maar die manier vervoer vir mense soos ons!