Windhoek lager in die kroeg

Ek was gisteraand in The Crobar (goeie metaal/rock kroeg in Soho) en was baie bly om te vind dat hulle nou Windhoek lager verkoop. Ja ek weet ek sê ek het ophou drink, maar ek moes ‘n bottel koop.

Nou weet jy waar jy moet gaan wanneer jy weer in Soho is.

3 thoughts on “Windhoek lager in die kroeg

  1. mykopop

    Verkoop hulle ook Windhoek Light daar? Ek drink ook omtrent nie meer bier nie, net wyn. Gister het ek hard gewerk in die huis – bouwerk. Toe ek klaar was het ek ‘n uitsondering gemaak en ‘n Windhoek light gedrink. Nou is daar nog 3 oor van die 6 wat ek begin Desember gekoop het!

  2. Alexander

    Ja ek het Windhoek Light in Suid-Afrika gedrink en dis lekker. Ongelukkig verkoop die kroeg dit nie maar die winkels verkoop dit. Wanneer ek in Namibïe in Julie is wil ek Namibian Breweries besoek as ek kan.

  3. de Wethouder

    mmm ik ga kijken waar ze in Nederland Windhoek verkopen.
    dank voor de tip!
    ga zeker langs als ik in Soho ben

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam