Die naweek kom

Ek het gisteraand ‘n paar drankies met Willem in Soho gekry. Ons het lekker gejol en hy het my al sy Afrikaanse grappe vertel. Ek kan nie sê dat ek alles kon verstaan nie maar ek herken dat Afrikaanse humeur eintlik nogal snaaks is.

Ek het vanaand ‘n ander artikel op Wikipedia oor die uitgestorwe Negerhollands taal vertaal so gaan lees en leer.

My eerste artikel op Afrikaanse Wikipedia

Ek het vandag my eerste artikel op Wikipedia geskryf so as jy oor die uitgestorwe Norn taal in Afrikaans wil lees – en ek weet dat jy wil – dan gaan lees dit nou! Ek hoop om Wikipedia te gebruik om my geskrifte Afrikaans te oefen en te verbeter (net soos my blog) en terselfdertyd om na die projek te byrda. Hopelik sal die Afrikaanse Wikipedia groei en sal mense wys dat Afrikaans nog ‘n belangrike taal bly.

Hierdie naweek het ek nie te veel gedoen nie maar op een of ander manier het ek te veel geld gespandeer. Die weer nou raak kouer en dit verskyn om die hele tyd te reën, en ek praat as Brit!

Artikels in Die Stem hierdie maand

Die Afrikaanse Koffiekroeg se eie Nederlandssprekende Tim het hierdie maand ‘n brief in Die Stem gepubliseer word so gaan lees en oefen jou Nederlands. Daar’s ook ‘n berig oor Monica se maatskappy Nostaglie waar jy Suid-Afrikaanse DVDs uit Brittaje kan koop.

Ek sal ‘n volle pos op die naweek skryf.