Die Afrikaanse Koffiekroeg

Gister se Afrikaanse Koffiekroeg ontmoeting was ‘n ware sukses en dit was goed om nuwe mense te ontmoet wat die taal wil praat. Almal het lekker gejol en gesels en ons het planne oor volgende ontmoetings gemaak. Die berig in Die Stem het ons baie gehelp om ander belangstellendes te vind.

Monica het onlangs haar internet maatskaapy Nostalgie gestig wat Afrikaanse DVDs uit Brittanje verkoop, so gaan besoek, gaan koop en gaan kyk!

2 thoughts on “Die Afrikaanse Koffiekroeg

  1. Eben

    ja jou etter!!! Ek het al 7239 kommentare gelewer op hierdie werfjoernaal!!
    ek is voos getik en nou sien ek dat jy dit nooit eens gesien het nie

    tjank
    tjank

  2. Alexander

    Ja ja, baie jammer. Ek het probeer om op joune ‘n kommentaar te sit maar die rekenaar by werk laat my nie, baie vreemd.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam