Fokofpolisiekar en sjokodille

Ek het gisteraand Fokofpolisiekar gesien, dit was moerse goed. Die eerste Afrikaanse band wat ek gesien het. Ek gaan weer om Saterdag om hulle te sien.

Ek lees in die koerant dat die “Groot Krokodil” gesterf het. Ek kan nie daai uitdrukking hoor nie sonder om na Hostess Chocodiles te dink, die Groot Sjokodil. Persoonlik verkies ek Hostess Twinkies. Elke keer Amerikaners kom by ons bly sê ek vir hulle dat hulle vir my ‘n boks Twinkies moet bring! Ek is so ‘n kind.

One thought on “Fokofpolisiekar en sjokodille

  1. Eben

    Kon jy meeste van die Afrikaans gedurende die liedjies verstaan? Hoe baie mense was daar? Enge hecklers? (Of is dit net ek en Dave Matthews wat geeer word met sulke bliksems?)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam