Comments on: Wie is ek en wat wil ek bereik?

By: Alexander
Anonymous, dankie vir jou ondersteuning. Jammer dat ek so lang tyd geneem het om te antwoord – ek het nie besef nie dat moet die kommentare moet goedkeur! Ek is nie slim met rekeneaars nie. Ons het ‘n Afrikaanse groep in Londen, kyk na die Afrikaanse Koffiekroeg.

By: Anonymous
Hi Alexander, you have really impressed me.   Why do’nt you form an Afrikaans group in London?   Have get togethers where Afrikaans is spoken.   It might encourage Afrikaans people to speak their language again.
Jou familie in Suid Afrika kan wel se dat jy n rooinek is maar hulle sal nie daarmee wegkom nie want ek kan sien dat jy die taal baie goed verstaan. Hulle sal geen geheime van jou kan wegsteek nie.
Alles van die beste.
Engelse van Suid Afrika wat weggehardloop het.

By: Alexander
Kraai, dankie vir die aanmoediging. Dis goed om te sien daar’s so ‘n lewende en groeiende gemeenskap van sprekenders op die internet wat trots op die taal is en wat ‘n ware poging wil maak om altyd Afrikaans aan te hou praat.

By: Kraai
Alexander, baie geluk met jou Afrikaans. Dit word waardeer en beslis raakgesien.

Die Afrikanertjies in die buiteland wat hulle taal misken, probeer hulle bes om iets te bereik wat nie vir hulle haalbaar sal wees nie, en behoort by iemand soos jy te gaan kers opsteek. Hulle respekteer nie hulle geboorte taal nie, en ons respekteer hulle ook gladnie. Ons respekteer iemand soos jy geweldig baie, hou so aan.

Afrikaans is besig om ‘n geweldige oplewing te kry, sonder enige negatiewe konnotasies daaraan, soos dikwels in die verlede die geval was.

Ons is trors Afrikaans, want ons SMAAK AFRIKAANS.

Lekker blog!

By: Klei Lat de Vries
Ek hoop dat ons elke dag of so n “update” hier gaan kry van jou af. Jou Afrikaans is goed, en dit sal net verbeter, hoe meer jy dit skryf en praat.

Wanneer word daar n pot uit CA gegooi na die res van die wereld toe ?

By: Alexander
Dis goed om van jou te hoor ou Dopper! Ek besef dat die koffiekroeg net een aspek is van wat Afrikaans in London wil doen en hoe meer ek skryf hoe meer ek verbeter. Ons kan net doen alles wat ons kan doen.

Ek sien daarna uit om julle nuus te lees.

By: Eben van Renen
Die webjoernaal van jou is baie interressant. Ek sal my Afrikaans saam met jou hier oefen.
Ek dink jy kan baie trots wees op alles wat jy al bereik het in die taal – jou Afrikaans is beter as baie van die Suid-Afrikaners!

Jou ou vriend
eben